STOPFORTH TROUE

Yolanda & Casper {21 Oktober 2016} @ Green Leaves Country Lodge, Hartebeespoort – Noordwes

Die Stopfroth Troukoerant is ‘n swart en wit, informele pretblad met ‘n harte, hessian en kant-tema en selfs ‘n paar advertensies. Casper en Yolanda het deur foto’s en speletjies kon met hul gaste gedeel waarheen hulle al oral saam gereis het en die tafelplasing, spyskaart, program, hartlike dank en huldeblyke aan hul ouers en mekaar, het duidelik gewys hoe ‘n hegte band daar tussen hulle en hul spesiale mense is.

Troukoerant
Troukoerant
troukoerant