VAN BILJON TROUE

Willem & Leandri {28 Oktober 2017} @ Mangwa Valley Game Lodge, Dinokeng – Gauteng

Hul hoërskoolliefde het aanhou blom tot op hul vintage troudag! Leandri en Willem se Troukoerant is vol lekker-leesdinge en pragtige verlowingsfoto’s. In hul ysblou en vuilpienk kleurskema is hierdie volkleurdruk ‘n pragtige toevoeging tot hul bosveldtroue se dekor. Hierdie Troukoerant is ‘n baie gepaste saamgee-geskenk wat met gaste hul verlowingsverhaal, raaisels, speletjies, foto’s van hul gevolg, die dag se program en spesiale Skrifgedeeltes wat hul na aan die hart lê deel.

Wedding Press, Bruilhofblad, Bruilhof, Trou, Troukoors, Wedding stationary, Professional Wedding Stationary,