GERBER TROUE

Stephen & Sunande {24 September 2016} @ Mila’s Art Café & Venue, Magoebaskloof – Limpopo

Die Gerber Troukoerant is in volkleur gedruk om by die blomme, lente, berg en woud-tema van hul troue in die mooie Magoebaskloof te pas. Prag foto’s, hoe hul verloof geraak het in Suid-Amerika, die dag se program, ‘n gedig van Antjie Krog, speletjies en foto’s van hul gevolg het gaste vermaak. ‘n Spesiale huldeblyk aan Sunande en Stephen se engel-geliefdes en ‘n spesiale dankie aan albei se families het hul troukoerant mooi afgerond.

Troukoerant
Troukoerant
Troukoerant