BRUINTJIES TROUE

 Gavin & Steggy {23 Julie 2016}  @ Eensgezind, Durbanville – Wes-kaap

Die Bruintjiestroue se Lovebird Times was ‘n volkleurdruk wat getuig van Steggy en Gavin se liefde vir mekaar. Eg aan die ‘lovebirds’ wat hulle is, is die voëltjie en harte-tema deurlopend uitgebeeld. Hierdie troukoerantjie het hul verlowingsverhaal asook die spyskaart, tafelplasing, program, bedankings, huldeblyke aan hul ouers, kleintyd foto’s, lekker-lees feite-en-geite, speletjies en gevolg met gaste gedeel.

troukoerant
troukoerant
troukoerant