PRETORIUS TROUE

Stefan & Soné {17 September 2017} @ Lezar Opstal, Heidelberg – Gauteng

Stefan en Soné se ‘Goeie Nuus’ troukoerant is ‘n pret saamwees-publikasie wat hul vriendskap en liefde vir mekaar en hul familie mooi uitbeeld. Ou troutradisies, wittebrood-nuus, historiese gebeure op hul troudatum en ‘n besonderse liefdestydlyn van hoe hul verhouding ontwikkel het is van die insetsels wat hulle troukoerant hul eie maak. Die swart en wit druk vol proteas en kant met ‘n vintage-gevoel is gebruik om hul verlowingsverhaal, spesiale dankies,en familiestamboom met gaste te deel en selfs hul hondekinders by die troue te betrek.

Wedding Press, Bruilhofblad, Bruilhof, Trou, Troukoors, Wedding stationary, Professional Wedding Stationary,