胸部大小由脂肪细胞多少决定丰胸产品,胸部脂肪细胞多的人和少的人,究竟有何具体不同呢?关键在于“乳腺”。换句话说丰胸达人,只要乳腺发达,保护乳腺的脂肪量自然会随之增多。也就是说只要乳腺发达了,胸部自然就会增大了产后丰胸产品。可是怎么才能让乳腺发达呢?自然发育是不可能了!有很多人都说用小女人的丰胸秘籍,可是小女人丰胸秘籍是什么呢粉嫩公主酒酿蛋丰胸官网
Trou Koerant | PAKKETTE
 

Troukoerant

VERTEL MY MEER!

Sizes & Packages

Koerantjies kan gebruik word om artikels, foto’s, stories en staaltjies, ditjies en datjies, ken-mekaar feite en allerande pret aktiwiteite asook trou-aankondigings en reëlings met gaste te deel. Die uitleg en formaat word spesiaal aangepas by elke kliënt se unieke styl en word in A3 grootte gedruk wat gevou word na ‘n A4. Kwotasies word uitgewerk vir elke koerantjie volgens ‘n kliënt se spesifieke behoeftes in swart en wit of volkleur.

Troukoerant

Newspapers are a unique and fun way to share photos, stories, interesting facts, fun inserts and other wedding information with guests. Each newspaper is designed in A3 size that folds to a final A4 size and quotes are customised for black and white or full colour printing. Instead of using standard templates, every newspaper’s layout and style is different to best suit the client or couple, as well as the theme and style of their wedding or event.

  • A4 grootte koerantjie

    • A3 gevou na 4 x A4 bladsye
    • Gedruk in volkleur of swart & wit
    • Vanaf 50 tot 200+ drukke
    • Gevou en plat verpak

    Taalversorging, bladuitleg, korreksies,

    proewe, finale drukwerk en

    koerierdiens is ingesluit.

    Bestel Nou

Troukoerant

PRYSE VIR 2018

* Kwotasies word aangepas by die hoeveelheid koerantjies wat bestel word

* Kleurdrukke het ‘n addisionele heffing van R650

* Geen belasting word gehef nie so die gekwoteerde bedrag is die totaal

* Koerantjies neem 8 tot 12 weke na ontvangs van ‘n deposito om genoeg tyd te gun vir uitleg, proewe, drukwerk en koerieraflewering