VIVIERS TROUE

Milly & Wouter {24 Maart 2018} @ Mount Sheba Lodge, Pelgrimsrus – Mpumalanga

Milly en Wouter se koerant-uitnodiging na hul sprokiestroue in ‘n reënwoud, is ‘n pragtige volkleur druk wat duidelik hul laventel en sagte groen kleurtema uitbeeld. Hul Troukoors koerant-uitnodiging kommunikeer al die nodige trou-inligting en skep ‘n opgewondenheid by gaste om die troue te wil bywoon. Spesiale saamwees foto’s van die bruidspaar, hul verlowingstorie, gunstelinge, inligting oor die venue en ‘n sjiek en romantiese outydse RSVP koepon (met ‘n ‘spoedpos’ email en selfoon-antwoordopsie) maak hierdie trou-uitnodiging ‘n aandenking wat gaste net nie sal kan weggooi nie.

Wedding Press, Bruilhofblad, Bruilhof, Trou, Troukoors, Wedding stationary, Professional Wedding Stationary,Viviers, Viviers troue, Milly & Wouter, Milly, Wouter