JACOBS TROUE

Leo & Luzé {17 September 2016} @ The Nutcraker Lodge, Vredefort – Vrystaat

Die Jacobs Troukoerant se vintage, rustic, glam en bling-tema is mooi verbeeld in die swart en wit drukwerk en outydse kartels. Leo en Luze het met gaste ‘n welkom- en dankie nota gedeel, asook die program vir die dag, hul verlowingsverhaal, familiestamboom, gevolg, wittebrood-nuus, spesiale Skrifgedeeltes en vele speletjies en pret-feite.

Troukoerant
Troukoerant
Troukoerant