Troukoerant

WAT MENSE SÊ

testimonials

Ek is regtig stom geslaan, die koerantjie is ongelooflik mooi! Meer as wat ek ooit kon dink! Jy het jouself regtig oortref, ek kan nie wag
om dit uit te deel op ons troue nie!

Baie baie dankie vir die koerantjies. Dit lyk STUNNING. Sal jul vir enige een aanbeveel.

Ons Bruilofblad was die perfekte leesstof terwyl ons gaste in afwagting gewag het vir ons. Ons troukoerant is selfs Australië toe per vliegtuig!!! Als in die koerant is koesterdinge, hartsdinge, egte dinge. Ons dag was met God se hand uitgesoek en was die volmaakste dag van begin tot einde! Baie dankie aan julle almal by Troukoerant wat ons dag ñ ekstra tikkie kosbaar gemaak het. Ons kinders se eerste 'storieboek' sal Die Bruilofblad wees!!! Een miljoen dankies!!!  Ek beveel die oorspronklike, eie-aan- elke-paartjie koerant aan vir alle toekomstige troupaartjies.

Ek het nie woorde nie. Dit is pragtig! Opreg dankie vir die mooiste koerantjie. Dit is uiters spesiaal. En baie dankie vir jul ekstra moeite - ons waardeer dit.

Dit lyk ongelooflik ons is mal hieroor!!! Alles lyk perfek. Dis soooo mooi en ons is baie gelukkig! Ons is baieeee happy met alles dankie.

Dankie alles lyk pragtig. Die koerant was so gewild ons sal seker nog moet print.