STEENKAMP TROUE

Kobus & Marianné {09 September 2017} @ MonCherie Wedding Venue, Dendron – Limpopo

Die Steenkamp-troue was ‘n boeresjiek plaasjolyt wat met hul Troukoerant pragtig die saamsnoer van families uitbeeld. Die program, spyskaart, dankies, speletjies, ‘n ken-mekaar blokraai, interessante feite en spesiale huldeblyk aan hul ouers maak hierdie ‘n unieke omgee-koerant. Die twee families en Kobus en Marianné se hegtheid aan mekaar, hul dogtertjie en hul vriende is deurgaans sigbaar. Insetsels oor hul strooimeisies, strooijonkers, bruidbende en selfs ‘n nota van die seremonie’monster’ maak hierdie unieke lekker-lees koerant die perfekte saamgee-geskenk.

Wedding Press, Bruilofblad, Bruilhof, Trou, Troukoors, Wedding stationary, Professional Wedding Stationary,