DU TOIT TROUE

Francois & Cisca {16 Desember 2017} @ Fynboskruin Plaas – George, Wes-Kaap

Die Du Toits se Troukoors is ‘n lekker-lees volkleur troukoerant wat baie klem lê op spesiale mense in Cisca en Francois se lewe. Huldeblyke aan hul ouers en grootouers se huweliksdae asook foto’s van hul gevolg en hul gunsteling plekke, maak hierdie troukoerant spesiaal en uniek. ‘n Pret blokraai, gemaklike dagpropgram en ‘n unieke kuier-kos spyskaart maak dit ook duidelik dat hierdie troue gaan oor saamwees en kuier. Hul unieke liefdesverhaal op die voorblad van hul troukoerant, maak Cisca en Francois se troue ‘n moderne sprokiesverhaal.

Wedding Press, Bruilhofblad, Bruilhof, Trou, Troukoors, Wedding stationary, Professional Wedding Stationary,