PRETORIUS TROUE

 Riaan & Ditha {21 Mei 2016} @ Laatson Onthale, Porterville – Wes-Kaap

Die Pretorius Bruilofblad is Riaan en Ditha se eerste ‘storieboek’ om eendag vir hul kinders te lees. Hierdie volkleur troukoerantjie het hul verlowingsverhaal, program, gevolg, bedankings, wittebrood-nuus, ken-mekaar feite, spesiale Skrifgedeeltes, ditjies en datjies wat hulle love van mekaar en goedvoelfoto’s van lekker tye saam met gaste gedeel.

troukoerant
troukoerant