VAN DER BERG TROUE

 Pierre & Celmari {22 November 2014} @ Gabbata Lodge, Pretoria – Gauteng

Die van der Berg Troukoerant het Celmari en Pierre se dag vol harte, voëltjies en hokke in swart en wit uitgebeeld. Hul verlowingsverhaal was voorbladnuus gevolg deur die dag se program, tafelplasing, bedankings, speletjies, Skrifgedeeltes, pret foto’s, familiestamboom, oulike feite en ‘n addisionele lofprysingsblad vol lofliedere wat tydens hul seremonie gesing is.

troukoerant
troukoerant
troukoerant