ANTON & TOKKIE

NOETH-HERDENKING

45e HUWELIKSHERDENKING

Anton & Tokkie {09 Desember 2017} @ Jam & Daisies, Pretoria – Gauteng

Om 45 jaar van getroud-wees te vier, beloof Anton en Tokkie opnuut trou aan mekaar voor kosbare familie en vriende op hul huweliksherdenkings-liefdesfees. Hul Liefdesblad koerantjie deel foto’s en staaltjies van hul troudag, gunsteling saamdoen-dinge en speletjies met hul gaste, asook lekker-lees feite oor hul lewe saam. ‘n Spesiale insetsel vir hul kleinkinders is die Priesterlike Seën wat op die dag oor hulle uitgespreek is. Die dag se blomme-tema, uitnodiging, dekor, spyskaart, kinderpakkies, drukwerk en tafel-detail is deur Troukoerant vir dié spesiale viering hanteer.

Wedding Press, Bruilhofblad, Bruilhof, Trou, Troukoors, Wedding stationary, Professional Wedding Stationary, 45 Herdenking

Foto’s geneem deur Hermien Kloppers, familie en vriende.