KLEYNHANS TROUE

Henco & Anneke {24 September 2016} @ Monate Game Lodge, Modimolle – Limpopo

Die Kleynhans Troukoors-koerant was ‘n pragtige huldeblyk van Anneke en Henco aan hul families, en van hul families aan hulle as bruidspaar. Die program en spyskaart, speletjies en ‘VIP’-gevolg saam met hartsbriewe en -bedankings en ‘n memoriam van geliefdes het hierdie volkleur protea en harte-tema koerantjie uiters spesiaal vir almal by die statige bosveld-troue gemaak.

troukoerant
troukoerant
troukoerant