DE BAKER TROUE

André & Azellé {17 Mei 2017} @ Grace Falls, Pretoria – Gauteng

Die De Baker Koerant is ‘n 6-blad swart en wit troukoerantjie wat André en Azellé hul eie maak met interessante insetsels, baie verlowingsfoto’s en nie te veel krulletjies en draaitjies nie. Die 4 blad A4-koerantjie met ‘n los A4 invoegblad is gebruik om hul liefdesverhaal, spyskaart, program, tafelplasing, bedankings, gevolg, spesiale Skrifgedeeltes, liedjies, foto’s, asook gunstelinge en interessante feite met hul gaste te deel. Unieke insetsels is die gaste minute en aanwysings hoe om die klein Rooi Syagtige Eikeboompie wat gaste as geskenk ontvang het reg te versorg.

Wedding Press, Bruilofblad, Bruilhof, Trou, Troukoors, Wedding stationary, Professional Wedding Stationary,