50 JAAR SKOOLREÜNIE

Lydenburg Hoërskool 1967 Matrieks {13 Oktober 2017} @ Shere View, Pretoria – Gauteng

‘n Half-eeu nadat hulle langs mekaar op die skoolbanke gesit het, kom die 1967 matriekgroep van Lydenburg Hoërskool weer bymekaar om te gesels oor ou en nuwe gebeure in almal se lewens. Troukoerant se 50 Jaar Reünieblad is vir die spesiale geleentheid saamgestel met ‘n kort verwelkoming, spyskaart, program vir die dag, in memoriam aan klasmaats, interessanthede oor die 1960s en ou klasfoto’s. Die uitnodiging, saamgee-geskenk, dekor, en ‘n voldag-kuier met etes by die pragtige Shere View Venue is ook deur Troukoerant behartig.

Wedding Press, Bruilhofblad, Bruilhof, Trou, Troukoors, Wedding stationary, Professional Wedding Stationary, Reunie, Reunieblad, reunion, reunion press

Foto’s geneem deur Anton Noeth