Troukoerant

WELKOM

about us

“Troukoerant deel die liefde en lewe van hartsmense met hul geliefdes.”

{Verlowing. Save-the-Date. Troue. Verjaarsdag. Herdenking of Nuwe Baba}

Artikels, foto’s, stories en staaltjies, ditjies en datjies, ken-mekaar feite en allerande pret aktiwiteite wat ‘n paartjie met hul gaste wil deel word uitgelê en in swart en wit of volkleur gedruk. Die formaat word spesiaal aangepas by elke kliënt se unieke styl en kwotasies word uitgewerk volgens ‘n kliënt se spesifieke behoeftes om ‘n unieke enig-in-sy-soort troukoerant te publiseer.

“ We tell love stories – and we love doing it!”

It is a delicate thing to tell a couple’s story and share the details of their love for each other with the world, which is why we cherish every wedding newspaper we publish. A customised quote is given to each client according to their individual needs. Clients can choose their A3 newspaper, folded to A4, in full colour or black-and-white, depending on the look –and-feel they want to use to share fun-to-read inserts, articles, photos and wedding information with their guests.

Troukoerant

KOERANTJIES

Custom newspapers

Troukoerant

WAT MENSE SÊ

testimonials

Ek is regtig stom geslaan, die koerantjie is ongelooflik mooi! Meer as wat ek ooit kon dink! Jy het jouself regtig oortref, ek kan nie wag
om dit uit te deel op ons troue nie!

SUNANDE GERBER

Baie baie dankie vir die koerantjies. Dit lyk STUNNING. Sal jul vir enige een aanbeveel.
LUZé JACOBS

Troukoerant

MEDIA

in the press

troukoerant media

troukoerant media